Ons groot dag

ONS sien baie uit om ons spesiale dag met al ons gunsteling mense te vier!

Wedding Ceremony

Formele Drag

Voorbeelde hier

Verrigtinge

vrydag, 28 November 2025
verwelkomings bring en braai
6pm | wildekrans

Ons nooi al ons gaste na 'n informele bring en braai om saam die feesvieringe af te skop die aand voor ons troue.

Welcome Braai Event
Wedding Ceremony

Saterdag, 29 November 2025
4pm | wildekrans se kapel

Vrae & Antwoorde

Decorative Flourish

Teen wanneer moet ek RSVP?

RSVP asseblief teen die 31ste Julie.

Hoe laat begin die seremonie?

Die seremonie begin om 16:00. Ons vra dat gaste asseblief 'n half uur voor die tyd arriveer.

Watter weer kan ek verwag?

Dit begin gewoonlik baie warm word teen laat November hier in die Kaap.

Wat is die kleredragkode?

Ons vra asseblief dat gaste formeel sal aantrek. Dames kan rokke in vrolike kleure en mans kan pakke dra wat gepas is vir die somer. Volg gerus die skakel vir voorbeelde.

Mag ek 'n metgesel bring?

Ongelukkig nie. Slegs metgeselle wat op die uitnodiging gespesifiseer is, is genooi.

Mag ek my jong kinders saam bring?

Ons is baie lief vir kinders, maar ons sal verkies om 'n kindervrye troue te hĂȘ.

Sal die troue binne of buite wees?

Ons seremonie en onthaal is beide binne. Skemerkelkies en peuselhappies sal buite op 'n grasperk bedien word.

Is daar verblyf in die area?

Ons het 'n lys van verblyf opsies bymekaar gestel. As u nie reg kom nie, kontak ons gerus.

Kan daar voorsiening gemaak word vir my dieetvereistes?

Natuurlik. Dui net op u RSVP aan indien u enige vereistes het.

Tot hoe laat sal die onthaal aanhou?

Die onthaal sal tot middernag aanhou. Daar sal na die tyd kampvure aangesteek vir die wat nog verder wil kuier.

Decorative Flourish